Usefull Websites


The websites listed below is fantastic for tracking your baby’s growth and progress! Whether you are pregnant, trying to conceive or already a mommy, use the helpful tools to tract your progress!! I receive newsletters that gives me updates about my little one’s progress and the have great tips and online shopping sites for the working mommy!!!! Parenting 101!
--> -->

Top Parenting Skills & Baby Blogs - BlogCatalog Blog Directory
-->

5 comments:

  1. For tracking your baby's weekly progress, wether new born, or pregnant...join The Bump! Amazing wesite with all you need to know about pregnancy and new born's!!

    ReplyDelete
  2. Hi Karin. Wat is jou kleintjie se gewone tyd wat sy gaan slaapies in die aan en by watter tyd van die nag moet jy op staan vir haar??

    ReplyDelete
  3. HI!! Daniella gaan doeks so half agt, sy word tussen 12 en 3am wakker vir n bottle (5 minute dan slaap sy weer) dan slapies sy tot so 6am in die oggend!! In die dag slaap sy twee keer, twee ure in die oggend, en n half uur in die die middag! Ek het laat sy haar eie roetine bevestig en ek dwing haar nooit om te doeks nie :)

    ReplyDelete
  4. Hallo.. My kabouter slaap ook so sy slaap vreeslik min deur die dag maar somtyds is sy baie waker deur die nag en ook somtyd lank ook, dan moet ek eers sing en speel en by die tyd wat sy gaan slaap kanke nie slaap nie en dan moet ek weer opstaan vir werk!! ai dit maak my moeg

    ReplyDelete
  5. Ek gaan vir jou verduidelik wat ek met Daniella doen....probeer dit!! Waneer baba deur die nag wakker word, haal ek haar glad nie uit haar kot nie! Terwyl die lig af is, gee ek haar bottel (ek het n stoeltjie vir my langs die kot, aangesien sy nie haar eie bottel vas hou nie), ek sit eenvoudig die bottel in haar mond, en dan gaan die ogies weer toe terwyl sy drink! As sy wakker is, los ek haar om bietjie rond te roll(ek stap uit die kamer uit en gaan le) todat sy weer dudu (behalwe as sy huil) Ek gaan slaap baie keer terwyl sy nog rol en haar le kry. Onthou, babatjies rol rond en maak geluidjies net soos groot mense voordat hulle vas slaap! Ek moes aan n plan dink, want om 5:30 op te staan nadat mens niks geslaap het nie is aaklig! Jy will goed genoeg voel om in die middag as jy by die huis kom, nog met kleinding te speel. As jou kleintjie wakker word of huilerig raak in die nag, gaan sit eenvoudig die bottel in haar mond sonder om die lig aan te sit of haar uit die kot te tel! Kyk of dit gaan werk?? Laat weet my hoe dit gaan.

    ReplyDelete